Van programme vir ma’s in Suidoos-Asië tot berading oor verhoudings in Kirgisië en ’n Bybelstudiegroep vir vroue in Oekraïne – FEBA loop die ekstra myl om vroueluisteraars te bereik en ondersteun. Bid dat al die vroue in FEBA se bediening – die personeel, aanbieders, beraders en luisteraars – God se liefdevolle teenwoordigheid sal ervaar.