Event Details


In China monitor en beperk die regering internet en sosiale media. Inhoud wat die woord “Christus” bevat, word gesensor, en dit raak al moeiliker vir huiskerke om aanlyn te vergader. Ten spyte daarvan groei die Christendom vinnig. Bid dat FEBA China nuwe en kreatiewe maniere sal vind hoe die Goeie Nuus China voortdurend kan binnevloei…totdat almal gehoor het.