Event Details


Die oorlog in die Oekraïne het talle mense tot nou toe gebroke en sonder hoop gelaat. FEBA Oekraïne hou aan om na mense uit te reik deur middel van radio, internet, sosiale media en hul beradinghulplyn, om die boodskap van God se liefde en verlossing te deel. Bid dat hul luisteraars hoop en troos in Christus sal vind.