Event Details


Belarus is een van menige lande wat tans politieke onrus ervaar. Ten spyte hiervan gebruik God FEBA Rusland se programme om ’n toenemende aantal jongmense in Belarus deur sosiale media te bereik. Bid dat meer mense sal inskakel en Christus as hul Redder sal aanvaar.