Event Details


Prys God vir FEBA se groeiende bediening in Indonesië, die land met die grootste Moslembevolking ter wêreld! FEBA Indonesië saai tans sy bekroonde programme uit op 141 radiostasies en skep hoë-kwaliteit inhoud vir aanlynplatforms wat ‘n jonger gehoor bereik. Bid dat God die span sal seën met energie en nuwe idees om die evangelie te verkondig.