Event Details


Bid vir FEBA Oekraïne se personeel wat behandeling vir ernstige siektes ondergaan, asook dié wie se geliefdes in die oorlog beseer is. Bid dat hulle tot God sal nader in hul beproewinge en só gevul sal word met Sy genade en vrede dat hul getuienisse ander na Christus sal bring.