Event Details


Bid asseblief vir die dissipelskapprojek wat deur FEBA Kambodja aangebied word. Bid dat God sal aanhou om ‘n honger by nuwe luisteraars aan te wakker om Jesus Christus te volg en toegeruste leiers in hul dorpe te word wat meer mense na Christus sal lei.