Event Details


Prys God vir die lewens wat deur FEBA Mali se uitsendings verander word. Baie luisteraars is Moslem en loop die gevaar om deur hul families verwerp te word as hulle Christus aanneem. Bid dat hierdie luisteraars vertroosting en krag by God sal vind en bid dat hul families ook vir Christus deur FEBA Mali se uitsendings sal ontmoet.