Event Details


FEBA Pakistan se Digitale Internskapprojek rus jongmense toe met digitale media vaardighede wat hul loopbaanvooruitsigte verbeter. Elke Oktober word 20 studente ingeskryf vir die jaarprogram. Baie van hulle aanvaar Christus in hul tyd van studie by FEBA. Prys die Here vir hierdie inisiatief en bid vir Sy beskerming oor  FEBA Pakistan en hul luisteraars.