Event Details


FEBA Filippyne het ‘n nuwe direkteur, Luis Castillo. Bid dat God hom sal lei in die bestuur van die span en hul projekte, dat hy krag van God sal kry om uitdagings te oorkom, en dat hy vreugde in sy werk sal vind.