Het jy geweet dat sommige stamme in Afrika matrilineêr is, met eiendom wat van ma na dogters vererf? FEBA saai die evangelie uit na verskeie sulke mensegroepe, insluitend die Yao- en Chewa-mense van Malawi en die Tuareg-nomade van Niger. Bid dat elke uitsending luisteraars tot ’n dieper begrip van God se Woord sal bring.