Event Details


In China monitor en beperk die regeringinternet en sosiale media. Inhoud wat die woord “Christus” bevat, word gesensor,
endit raak al moeiliker vir huiskerke om aanlyn te vergader. Ten spyte daarvan groei dieChristendom vinnig. Bid dat FEBA China nuwe en kreatiewe maniere sal vind hoe dieGoeie Nuus China voortdurend kan binnevloei…totdat almal gehoor het.