Event Details


“…net so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: Dit sal nie vrugteloos na My terugkeer nie, maar doen wat Ek wil hê, en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het” (Jesaja 55:11 Afr20). Prys God vir hierdie belofte en bid dat FEBA se uitsendings sal doen wat Hy wil hê.