Event Details


FEBA Radio Suid-Afrika ondersteun stasies in Mali, Mosambiek, Malawi en Tsjad. Bid dat God die span die nodige krag en fokus sal gee om uitnemende werk te lewer, en dat hulle getrou aan Hom sal bly in alles wat hulle doen.