FEBA Kambodja werk nóú saam met die Cambodia Community Bible Institute om Bybelonderrig te gee waar daar geen kerke is nie. FEBA voorsien boeke en oudio-lesse, terwyl geaffilieerde pastore na dorpies reis om Bybelstudies vir studente aan te bied. Bid dat CCBI-studente die krag van God se lewende Woord sal beleef.