Event Details


“Ek is altyd beïndruk deur die detail en kwaliteit van die preke op KanuYah FM. Natuurlik is ek meer beïndruk deur die grootste wonderwerk, die opstanding, wanneer ek die verhaal hoor. Wanneer ek uithuisig is, neem ek my draagbare radio saam sodat ek nie KanuYah FM se programme misloop nie.” Loof die Here vir Sy kragtige werk deur FEBA Mali!