Event Details


“Hy sal nie om hulp roep en nie uitroep nie. Hy sal nie sy stem op straat laat hoor nie. ‘n Geknakte riet sal hy nie afbreek nie, ‘n dowwe lamppit sal hy nie uitdoof nie; in getrouheid sal hy reg laat deurbreek” (Jesaja 42:2-3 Afr20). Loof God omdat Hy ons deur Sy onbeperkte krag en deernis gered het.