Event Details

  • Date:
  • Categories:

FEBC het ‘n projek geloods om Moslem-luisteraars in Eurasië, insluitend Rusland, Kasakstan en Kirgisië, te bereik. Bid vir die dapper Moslem bekeerlinge wat daagliks gedreig word wanneer hulle hul getuienisse en geloof in Jesus Christus met ander deel.