Event Details


FEBA Korea saai op 13 radiostasies uit. Hul programme bring mense terug na die Here toe en inspireer ander om Hom vir die eerste keer te aanvaar. Die dinamiese span reël ook geleenthede waar hulle die Goeie Nuus deel. Bid dat hulle getrou aan God se Woord sal bly, sodat FEBA Korea kan aanhou om ’n kragtige impak te hê.