Event Details


“Dankie dat julle by my was gedurende die donkerste tyd van my lewe. Ek is op ’n baie beter plek. Dankie dat julle God se liefde met my gedeel het. Ek weet nou dat Hy altyd met my is.” (Tiener FEBA-luisteraar in Oekraïne, wat die beradingshulplyn gebel het ná ’n mislukte selfdoodpoging)