Event Details


Die mense in die Oekraïne leef voort onder ’n wolk van vrees en smart. FEBA Oekraïne deel die Goeie Nuus daagliks op verskeie radiostasies en aanlynplatforms. Bid dat God die FEBA Oekraïne-span sal bewaar en aanwakker, sodat hul inhoud vir mense die ware Lig sal wys en hul hoop sal vernuwe.