Event Details


“Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie… Omdat ons glo, weet ons dat die wêreld deur die woord van God geskep is: die sigbare dinge het dus nie ontstaan uit iets wat ons sien nie” (Hebreërs 11:1,3 Afr83). Kom ons bid dat al God se kinders onwrikbare geloof in Hom sal ontvang.