Event Details


Dit is besonder uitdagend om ’n Christen in Niger te wees, waar meer as 99% van die bevolking Islam navolg. Baie nuwe gelowiges word deur hul families en gemeenskappe mishandel. Sommiges word sonder huis of inkomste gelaat. Bid vir wysheid soos wat FEBA Niger na die onbereiktes toe uitreik en bid dat luisteraars Sy genade sal ervaar.