Event Details


Bo en behalwe die voortdurende burgerlike konflik, ervaar Mali nou ook spanning met sy buurlande. Die geweld en die gevolglike armoede en voedseltekorte beïnvloed baie van FEBA Mali se luisteraars. Bid dat God ter wille van Sy kinders sal intree en dat hul geloof sterk sal bly in hierdie moeilike tyd.