Event Details


FEBA Indonesië het ‘n kinderbeskermingsprojek ommense in te lig oor kinderhandel, veral in klein dorpies. Te danke aan uitsendings enbewusmakingsprogramme, het kinderhandel afgeneem. Bid dat hierdie projek vanFEBA Indonesië sal help om hierdie boosheid volkome te vernietig.