FEBA Kambodja hou gesinseminare in verskeie dele van die land, waar hulle getroude paartjies en ouers leer hoe om ’n gelukkige gesinslewe volgens God se Woord te kweek. Bid dat luisteraars sal toepas wat hulle by FEBA Kambodja leer en dat God die gebroke gesinne daar sal heelmaak.