Event Details


Daar is 443 onbereikte mensegroepe in China, maar die kerk groei! ’n Luisteraar vertel onlangs vir FEBA China: “Jul programme het my oë laat oopgaan sodat ek kon besef daar is Christene oral oor die wêreld. Nou verwerp ek dit nie meer nie.” Bid dat meer mense in China so ontvanklik sal wees vir die Goeie Nuus.