Bid vir FEBA Hongkong se direkteur, Daniel, en sy span. Hulle saai deur Liangyou Radio uit na die Chinese Vasteland, en deur Soooradio na hul Kantonese gehoor. Daar is gedurig pogings om hulle inhoud te blokkeer. Bid dat God FEBA Hongkong se kanale sal beskerm, sodat Sy Woord hierdie feesseisoen ononderbroke uitgesaai kan word.