Event Details


FEBC Oekraïne se beradingspanne werk dag en nag om die beradings hulplyn te beman en hulp te verleen aan die honderde mense wat hopeloos en onderdruk voel in hierdie oorlogstyd. Bid dat God die span se meegevoel, insig en wysheid sal versterk, en dat Hy hulle sal gebruik om baie mense na Hom toe te lei.