Event Details


Irina is ‘n aanbieder vir FEBC Oekraïne, asook ‘n trauma-spesialis. Sy help tans om ons gebed-hulplyn uit te brei sodat aanlyn-berading ingesluit word. Bid dat God haar sal rig soos sy spanne lei, oplei, en nuwe spanne bou om te werk met die menigte wat die hulplyn skakel.