Event Details


FEBA Mosambiek se bediening het in 2023 sterk gegroei. Loof God dat Hy die span teen godsdienstige esktremiste beskerm het terwyl hulle bedien. FEBA werk nou daaraan om ’n nuwe stasie in die Cuamba-omgewing op te rig. Bid dat God FEBA Mosambiek hierdie jaar sal beskerm en oorvloedig sal seën.