Event Details


Die Hmong-mense woon in die berge van Laos, Viëtnam en die noorde van Thailand. Hul dorpies is arm en afgeleë, maar miljoene mense luister na FEBA se Hmong-uitsendings. Bid dat FEBA se Hmong-bediening oorvloedige vrug sal dra en dat Hmong-luisteraars sal besef dat geen afstand hulle van God se liefde kan skei nie.