Event Details


“Ek waardeer jul Health is Wealth-program, want my dokter het die probleem waaroor ek julle via teksboodskap geraadpleeg het, aangespreek. Deur genade is ek nou genees. So, elke Saterdag luister ek na jul program terwyl ek wasgoed was. Jul program is ‘n groot hulp vir die armes en die Moslems in ons gebied.” (FEBA Filippyne-luisteraar)