“Ek het baie geleer deur na julle program te luister. Ek weet nou hoe om op te tree sodat dit vir God aanvaarbaar is. Dit het my persoonlik verander en gevolglik is daar harmonie in my familie, selfs tussen my en my skoonma. Voorwaar voordelig. Jesus het julle almal lief. Mag God julle seën en julle onthou.” (FEBA-luisteraar in China)