Event Details


FEBA Ethiopië se uitsending bereik luisteraars so ver weg as Irak en Libanon. Hulle het al getuienisse ontvang van mense wat die program per abuis opspoor en dan hul harte vir Christus gee. Bid dat baie luisteraars die waarheid van God se genade deur FEBA Ethiopië se programme sal ontdek.