Event Details


Bid asseblief dat daar vrede na die Midde-Ooste sal kom en dat elkeen wat homself bo die naam van Jesus Christus wil verhef, tot niet gemaak sal word. Bid dat die miljoene Moslems die evangelie sal hoor en aangemoedig word om hulle lewens aan die Here Jesus te gee.