Event Details


In die Filippyne is 30 uit die 202 mensegroepe steeds onbereik. Baie van hulle woon in “dowe kolle”, gebiede waar radio-opvangs swak is. Hierdie gebiede beslaan ongeveer 35% van die land. Bid dat God vir FEBA Filippyne sal gebruik om Sy stem en boodskap selfs na hierdie dowe kolle te dra.