Event Details


Bid vir FEBA se stasies in Niger en Soedan. FEBA Niger se span werk hard om programme te vervaardig wat luisteraars na Christus toe sal trek, terwyl die span in Soedan werk om ’n stasie op die been te bring. Prys God vir die geleentheid om in hierdie lande uit te saai en bid dat FEBA se programme groot vrug sal dra.