Event Details


Prys God vir FEBA Japan se nuwe personeel! Die Japannese is die tweede grootste onbereikte mensegroep ter wêreld en FEBA Japan werk hard daaraan om verskillende platforms te ondersoek waardeur hulle bereik kan word. Bid dat God vir FEBA Japan die inisiatief en energie sal gee om Christus na hulle mense te neem deur middel van media.