Event Details


Bid vir FEBA se bediening onder die Khmu etniese groep in Suidoos-Asië. Die Khmu is tradisioneel animisties en staan die evangelie gereeld teë, tog dra FEBA se uitsendings wonderbaarlike vrug! Bid dat die FEBA Khmu-span in geloof en vrymoedigheid sal groei en dat God hulle sal bewaar waar hulle ook al reis.