Event Details


FEBA Kazakstan is besig om ’n sterk internet-gebaseerde bediening op die been te bring, met video’s op YouTube en TikTok wat deur duisende (onder andere Moslems) gekyk word. Bid dat die Here die span sal seën met die inspirasie, kreatiwiteit en energie wat hulle benodig om die Goeie Nuus in hul land te verkondig.