Event Details


“Julle het onlangs ’n program oor dankbaarheid uitgesaai. Dit het my regtig gevang, want ek was baie kwaad vir my ouers. Julle het my oorreed om my ouers te skakel en dankie te sê vir iets wat hulle vir my gedoen het. Dit het hulle verras. Hulle kon nie verstaan waar dit vandaan kom nie. Ons verhouding het sedertdien baie verbeter. Dankie.” – Luisteraar in Kazakstan