Event Details


Die konflik tussen Rusland en die Oekraïne toon geen einde nie. FEBC se beradings bediening pas vinnig aan weens die toename in oproepe van luisteraars wat vrae het en hulp benodig. Bid vir die beraders waar hulle troos bied en die oorvloedige liefde van Jesus Christus deel.