Event Details


Kwaai kouefronte hang nog oor Noord-Indië. Bid asseblief dat God die haweloses, uitgeworpenes, en armes sal bewaar. Ons FEBA Indië span help waar hulle kan met die hulpbronne wat hulle tot hul beskikking het.