Event Details


“Ek het niks in my lewe nodig nie, want ek het die kosbaarste van alle geskenke deur FEBA gekry – Jesus Christus. Hoewel ek alleen woon, is ek gelukkig, want ek is omring deur die Here se liefde. Mag God FEBA se radiospan seën!” (FEBA Thailand-luisteraar)