Event Details


FEBA Moldowa se jeugbediening bring hoop aan kinders en tieners in ’n land waar alkoholisme, mishandeling en verwaarlosing algemeen is. Die span deel die Goeie Nuus deur kinderprogramme en byeenkomste, waar tieners hul probleme bespreek. Bid dat Moldowa se jeug hulle plek in God se familie en hul krag in Christus sal vind.