Event Details


Die personeel van FEBA Kyrgyzstan ontvang op ‘n gereelde grondslag doodsdreigemente vanaf godsdienstige ekstremiste. Bid vir die beskerming van spanlede en hul gesinne.