Event Details


In Kirgisië kan jy jou plek in die samelewing, én jou werk, verloor as jy ‘n Christen word. Verlede jaar het video’s op sosiale media mense aangehits om Christene te vervolg. Ten spyte hiervan hou FEBA Kirgisië se bediening aan groei. Bid dat God die span en hul luisteraars sal beskerm, en dat FEBA Kirgisië se uitsendings meer luisteraars sal trek.