“Toe ek aanvanklik in Jesus begin glo het, was my hele gesin teen my … In die afgelope 30 jaar het hulle egter een na die ander in die Here begin glo. Niemand staan my meer teë nie en die res word tans tot geloof gelei. Ek luister elke oggend na FEBA se maandelikse uitsending op MP3-CD en word bemoedig.” (FEBA-luisteraar in Japan)