Event Details


Mianmar loop deur onder die geweld van gevegte tussen weerstandvegters en die weermag. Miljoene moes al landuit vlug. FEBA Mianmar is sedert 1973 aktief en talle lewens is al verander deur God se Woord. Bid dat FEBA Mianmar sal aanhou om die hoop wat in Christus is, te deel totdat almal in Mianmar gehoor het.